Modulekode | EXE 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Hierdie module het ten doel om die student voor te berei vir nagraadse spesialisasie in Biokinetika. Dit gaan in hierdie module primêr oor die anatomiese posisie, simptome en identifisering van die belangrikste sagteweefselbeserings in sport en die gebruik van oefening as rehabilitasiemodaliteit in die finale fase van rehabilitasie. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | EXE 210 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Engels |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App